Skoollied
Ten noorde van Magaliesberg
het ons ons tuisgemaak -
waar die bloue horison tot aan
die bosveldvlaktes raak.
Ons toekoms is op God gebou
die wenstreep sal ons haal.
Ons strewe na die hoogste doel
deur God vir ons bepaal.
Akasia, Akasia,
die boom waaruit ons groei,
uit lewensap wat jy ons bied
sal vrug van kennis bloei.
Hoog sal ons leef,
om hoër te streef -
Akasia!
- SJB van Heerden |
Volkslied
Nko-si si-ke-lel i'A-fri-ka
Ma-lu-pha-kan-yi-sw'u-pho-ndo lwa-yo
Y-zwa l-mi-than-da-zo ye-thu
Nko-si si-ke-le-la
Thi-na lu-sa-pho lwa-yo
Mo-re-na bo-lo-ka se-cha-ba sa he-so
O-fe-di din-twa le Mat-swen-ye-ho
O se bo-lo-ke, O se bo-lo-ke,
Se-cha-ba sa he-so, se-cha-ba sa
South Africa, South Africa
Uit die blou van onse hemel
Uit die diepte van ons see
Oor on ewige gebergtes
Waar die kranse antwoord gee
Sounds the call to come together
And united we shall stand
Let us live and strive for freedom
In South Africa, our land
|