Toneel
Ons toneel het in 2008 en 2009 onder die top 3 tonele in die noordelike provinsies geƫindig. Die toneelstukke is elke keer deur leerders geskryf. Fotos uit
'Beauty en die Bees'.