Swem
Hoërskool Akasia se swemmers het op 19 Februarie vyf eerste plekke op die Interhoërswembyeenkoms verwerf. Kevin Boshoff is gekies om as lid van die Gauteng Swemspan aan die SA Swemkampioenskappe deel te neem.