KASIE GHOLF 2018

 

Ons 2018 gholfspan het 'n baie goeie jaar beleef deur goeie uitslae teen groot skole te kry.
Dit is vir ons 'n pluimpie in die hoed.

Our players enjoyed themselves on the different courses.
The talent rising from young players, makes us look forward to 2019 on the fairways and greens.