Krieket

Die 15-jarige Johan Davel (O/15-span) het teen Hoërskool Zwartkop 'n ongelooflike 262 lopies aangeteken. Johan het net 150 balle nodig gehad en het 40 viere ingeryg.
 
Die 1ste span het tot op datum al hulle wedstryde gewen.