Robotics Die skool se Roboticspan het tydens die Desembervakansie met hulle robot die beste gevaar op die baan en was tweede in ontwerp en programmering. Meer as ‘n honderd spanne landwyd het vir die kompetisie ingeskryf. Die span kwalifiseerominTaiwan te gaan deelneem. |
![]() |