Atletiek - Athletics
31 Januarie 2012
 

Klik hier vir sport byeenkoms datums / Click here for sport event dates

 
Oud-leerders en nuwe leerders
31 Januarie 2012
 

Oud leerder onderwysers:
vlnr (agter): Willem van der Merwe, Everton van der Walt, Shaun Saunders, Martin Nieuwoudt, Barry Fourie
vlnr (voor): Johanette Vermaak, Melissa Human,
Stephanie Brink

Graad 8-leerders:
vlnr (bo): Leané Verster, John-Louis Niewoudt, Lungile Zulu
vlnr (middel): Janiqie Claassens, Sonja Claasen,
Mafiwa Ramalebana
voor: Sarah-Lee Marais

 
Grade 12 2011: Pass rate of 99.38%
25 Januarie 2012
 

Klik hier om die Graad 12 2011 Top Presteerders te sien!
Click here to see the Grade 12 Top Academic Performers

 
Grade 12 2011: Pass rate of 99.38%
20 Januarie 2012
 
7 onderskeidings: Maryka Lategan, Elzandra Claassen
6 distinctions: Natasha Bruwer, Mari-Louise Cawood
5 onderskeidings: Sheila Mokoka, Bianca van Rooyen, Edmund Kibuuka, Yolandi Botes, Clarissa Strydom
4 distinctions: Kyla Runsey
3 onderskeidings: Katlego Monnanyane, Corlia van Wyk, Tebogo Selabe
 
150 distinctions from 163 candidates.
65,43% van die leerders het universiteitstoelating behaal.
 
Welkom in 2012!
01 Januarie 2012
 

Ons wens vir almal 'n voorspoedige 2012!

We wish everyone a prosperous 2012!

 
2012 - Skoolgelde/School fees
29 November 2011
 

Skoolgelde vir 2012: R7800 per leerder. Betaal volle bedrag voor of op 29/02/2012 en kry 10% korting.

School fees for 2012 R7800 per learner. Pay full amount before or on 29/02/2012 and receive 10% discount.

 
Nuus - Skaak
18 Oktober 2011
 
 
Hoërskool Akasia se skaakspan het uitstekend gevaar hierdie jaar. Nadat hierdie gedugte span met ons plaaslike skole afgereken het, is hulle deur na die D15-kampioenskappe. Daar het hulle as wenners uit die stryd getree en dring nou deur na die Gauteng Kampioenskappe wat op 22 Oktober by die skougronde plaasvind.
 
FOTO:
vlnr (agter):  Donat Sinovcic; Jaco de Lange; David Nemavhola
vlnr (voor):  Retlotse Magano; Thami Mathebula; Timothy Makgohloa
 
 
Sportnuus - Sokker
19 September 2011
 
  Junior- en seniorspanne is deur na die semi-finaal van die Magaliesberg Skole Sokker Liga.
 
Sportnuus - SA Games
19 September 2011
 
 
Die volgende twee leerders gaan deelneem aan die SA Games:
Micheal Knapp (8 kamp)
Anna Lekalakala  (3000 m)
 
Per ongeluk het Angelique Faasen en Charl du Toit
onttrek as gevolg van beserings.
 
Sportnuus
19 September 2011
 
 
 
Die O/14 dogters is die jaar onoorwonne.
Baie geluk. Akasia het dit net!
Ses van Hoërskool Akasia se landloopatlete is gekies om in Bloemfontein
aan die Suid-Afrikaanse Kampioenskappe te gaan deel neem.
 
VLNR (agter): Onalenna Maponyane, William Mabena, Tumisang Sibonyoni
(middel): Anna Lekalakala
VLNR (voor): Joelisna Janse van Rensburg, Bianca Janse van Rensburg
 
Sportnuus - Sokker
12 September 2011
 
 
Ons senior sokker span is onoorwonne in die liga.
Semi finale word vanaf volgende week gespeel.
 
Akademie - Top 10
12 September 2011
  Klik hier om 2011 se Akademiese Top 10 te sien.
 
Drama - Beauty en die Bees
8 September 2011
 
 
Shiela Makoka het 'n silwer toekenning gekry vir haar individuele spel. Ze-Louise Saaiman en Le-Lanie Janse van Rensburg brons vir hulle individuele spel.
 
Nuus - Aqualibrium (Waterkompetisie)
5 September 2011
 

Die jaarlikse streeks uitdunne van die aqualibrium kompetisie (waterkompetisie) het verlede termy by Jakarandasentrum plaasgevind. Ons skool het 2 spanne ingeskryf wat 'n eerste en tweede plek losgeslaan het. Ons streekwenners, Johan Ferreira, JP de Villiers en F Lubbinge het die termyn aan die finaal by Sci-Bono gaan deelneem. Alhoewel hulle nie deurgedring het nie, was dit 'n onvergeetlike ervaring. Baie geluk seuns!

 
Nuus - Akademie
1 September 2011
 
Hoërskool Akasia: Wiskunde Olimpiade
 
Die twee leerders van Hoërskool Akasia het albei eersteplekke
behaal in die finale rondte van die Tshwane-Wes Distrik se Wiskunde Olimpiade. Shande de Beer was die wenner in Graad 9 en Le-Lani Janse van Rensburg die wenner in Graad 8. Albei hierdie leerders neem op 3 September 2011 deel aan die Provinsiale Wiskunde Olimpiade.
 
Sport - Landloop
1 September 2011
 

Akasia se dogterslandloopspan is deur na die Noordvaal kompioenskap te Potchefstroom.

Die dogterspan het in die landloopseisoen gewys wat in hulle steek. Hulle het na 4 ligas algeheel 4de geëindig van die 30 skole wat in Pretoria deelgeneem het. Net Centurion, Affies en Prestige College kon hulle wen.

Foto:(Van links agter:)
Nyeleti Mashala, Joelisna Janse van Rensburg, Zaan erwee, Bianca Janse van Rensburg, Benedictor Teffo, Precious Modikwane, Annah Lekalakala, Thato Mahlangu, Angelique Faasen

 
 
Sport - Sagtebal
1 September 2011
 

Shadine van der Merwe is gekies vir die SA Sagtebalspan wat aan die Wêreldsagtebalspele gaan deelneem.

 
 
Sport: Krieketbepalings
16 Augustus 2011
  Klik hier om 2011 se Krieketbepaling te sien.
 
Revue: Love & War Foto's
11 Augustus 2011
  Klik op enige foto om 'n groter weergawe te sien
 
 
 
Nuus - Akademie
01 Augustus 2011
 
Shiela Makoko en Given Masase is deur na die
Nasionale Afrikaans Ekspo vir Redenaars.
 
Opedag / Open day
26 Julie 2011
  Engels - 26 Julie (18:30)/ Afrikaans - 27 Julie (18:30)
 
Sportnuus - Rugby en Netbal
24 Junie 2011
 
 
Rugby
Die O/14-span was die hele seisoen onoorwonne
en was die wenners van die Blou Bulle Mediumskole 2011
Netbal:
Hoërskool Akasia het 6 spelers in die Gauteng Noord-span.

Foto - Agter: (vlnr) Tsholofelo Mokone, Angelique Faasen, Kagiso Kekane
Voor: (vlnr) Kotatso Chisale, Valencia Fass, Malebo Mphahla
 
 
Nuus - Sport
21 Junie 2011
 
Ntombi Mbedzi

Jukskei 2010
SA Skole kampioenskap. Fransis Nyambi – kaptein
Xanthé van Niekerk  -  SA O/19; SA Toerspan O/19

Hokkie 2011
Ntombi Mbedzi U/18 Northern Gauteng team.
Going to Bloemfontein for tournament 11 – 14 July 2011

Landloop 2011
Die volgende leerders is gekies vir die Inter Provinsiale Landloop – Joelisna Janse van Rensburg, Annah Lekalakala, Bianca Janse van Rensburg, William Mabena, Zaan Erwee, Onalena Maponyane

Indoor Cricket  2011
Alex de Beer Gr 10 is gekies om vir Suid-Afrika deel te neem in Indië gedurende September 2011.

 
Nuus - Netbal
07 Junie 2011
 
Die 1ste span van Hoërskool Akasia was hierdie seisoen onoorwonne in die netballiga en is ook die D15-kampioene. Hulle het ook aan die Wilde Klawerreeks deelgeneem en met skole soos Monument, Middelburg en Centurion afgereken.
 
Wat die prestasie nog merkwaariger maak is dat Hoërskool Akasia se 1ste spanne in 13 jaar onder leiding van Nila Dartnall, nog nooit 'n wedstryd teen een van die naburige skole verloor het nie.
 
O/16 en O/17 is die netbalwenners in D15 en die O/14 asook die O/15 was naaswenners in die Distrik.
 
Foto:
VLNR (Agter): Tsholofelo Mokone; Nothemba Mbokane; Shadine van der Merwe; Lehau Mokoena; Dipuo Modise; Lebo Moeng; Kate Ngobeni
VLNR (Voor): Angelique Faasen; Monique Kilian
 
Eksamen / Exam
28 Mei 2011
  Junie 2011 Eksamen rooster - KLIK HIER | June 2011 Exam Timetable - CLICK HERE
 
Sport - Netbal
25 Mei 2011
  Al die netbalspanne is deur na die distriksfinale toe! Meer nuus volg binnekort.
 
Top 10 presteerder - Graad 8 to 12
13 Mei 2011
 
Graad 8       Graad 11    
Le-Lani Janse van Rensburg
8A
94%
  Elouise Myburgh
11E
88%
Dinea Masia
8D
87%
  Siyabonga Mathebula
11B
84%
Khumoetsile Suping
8B
84%
  Takalani Netshipale
11F
83%
Zanele Nzuhuza
8G
83%
  Anele Kambule
11A
83%
Kimay Govender
8B
92%
  Erika Hulsman
11C
82%
Monique van Eck
8A
82%
  Jacqueline Henning
11C
78%
Nerisa Chimuse
8D
79%
  Annaline le Grange
11D
77%
Marichele Loubscher
8C
79%
  Tshiamo Hlabyago
11B
76%
Reabetswe Mafoko
8D
79%
  Lisa Bosch
11A
76%
Puseletso Makitla
8G
78%
  Dedre Engelbrecht
11B
75%
 
   
Graad 9
  Graad 12
Shane de Beer
9A
85%
  Elzandro Claasen
12A
89%
Mara Bosch
9A
84%
  Maryka Lategan
12D
84%
Botsana Maphanga
9E
82%
  Bianca van Rooyen
12D
83%
Orearabetse Moche
9F
81%
  Bridget Mawosha
12G
79%
Relebogile Sape
9G
81%
  Shiela Mokoka
12D
79%
Zulaikha Mawelo
9E
75%
  Natasha Bruwer
12A
79%
Lesedi Maimane
9D
74%
  Rene Henrico
12B
78%
Lesego Makwape
9F
73%
  Angelique Roberts
12C
78%
Sibonile Ngobeni
9B
73%
  Kyla Runsey
12C
77%
Lulu Sebola
9D
73%
  Yolndi Botes
12G
77%
        Clarissa de Bruyn
12A
77%
 
   
Graad 10            
Marisca Lindford
10G
87%
       
Lelanie van der Walt
10C
87%
       
Lorinda van Wyk
10A
87%
       
Pieter Briel
10B
80%
       
Tebogo Mphelo
10E
79%
       
Morongwa Tshetlo
10E
79%
       
Blignaut Viljoen
10E
79%
       
Tumiso Molaotsi
10G
77%
       
Baledi Thebakgale
10C
77%
   
Charlene van der Meijde
10D
77%
   
 
Sport - Gauteng Skolespan
17 Maart 2011
 
Die volgende atlete is gekies vir die Gauteng Skolespan
Shadine van der Merwe
Spiesgooi
Mpho Links
Hoogspring
 
Uitslae - Atletiek (Interhoër)
16 Maart 2011
 

1ste - 1500m
3de - 800m

3de - Diskus
1ste - Gewigstoot

2de - 1500m
2de - 800m
3de - 3000m

2de - 1500m
2de - 800m
3de - 400m

2de - 400m hekkies
1tse - 1500m
1ste - 800m

2de - 100m hekkies
1ste - Spiesgooi
2de - Gewigstoot

2de - 100m hekkies
2de - 300m hekkies
2de - Hoogspring

1ste - Hoogspring

1ste - 1500m
1ste - 800m
3de - 400m

1ste - 110m hekkies

1ste - 110m hekkies
2de - 200m

1ste - Diskus

1ste - Spiesgooi

1ste - 800m
2de - 1500m

1ste - 1500m
2de - 800m
 
Sport - Skaak
14 Maart 2011
  Uitslae van Skaakspel op 10 Maart 2010 teen Gerrit Maritz
 
Akasia
Gerrit Maritz
 
6
4
A-span
 
8
2
B-span
 
Ouer besighede
4 Maart 2011
  Ondersteun asb ons ouer besighede!! Klik hier om die groot verskeidenheid van dienste te sien.
 
Noodhulpspan
26 Januarie 2011
  Die span bestaan uit:
Niclas Odendaal, Erick Schwartz, Dwyne Maritz en Elouise Myburgh.
 
Prestasies
20 Januarie 2011
 
6 Onderskeidings
Ook beste presteerder in Distrik vir Wiskunde en Fisiese Wetenskap
     

5 Onderskeidings
   

4 Onderskeidings

Matriek uitslae
14 Januarie 2011
 

Die slaagsyfer was 99,5%. Die groep behaal 157 vakonderskeidings en
62,5% het universiteitvrystelling.

6 onderskeidings
Stefanie Hulsman
(ook beste presteerder in Distrik vir Wiskunde en Fisiese Wetenskap)
Jonique Fourie
Corlia du Preez
Rebone Shaku

5 onderskeidings
Jacques van Niekerk
Anzelle Ludick
 
4 onderskeidings
Deidré Nel
Amanda Meyer
Anthonie Lötter
Rehta du Plessis
Leandi de Lange
 
 
Optrede: Albert De Wet
16 Augustus 2011
 
1 September 2010
18:30
Hoërskool Akasia
R50
(012) 542 1178
 
Sport: Krieketbepalings
16 Augustus 2011
  Klik hier om 2011 se Krieketbepaling te sien.
 
Revue: Love & War Foto's
11 Augustus 2011
  Klik op enige foto om 'n groter weergawe te sien
 
 
 
Nuus - Akademie
01 Augustus 2011
 
Shiela Makoko en Given Masase is deur na die
Nasionale Afrikaans Ekspo vir Redenaars.
 
Opedag / Open day
26 Julie 2011
  Engels - 26 Julie (18:30)/ Afrikaans - 27 Julie (18:30)
 
Sportnuus - Rugby en Netbal
24 Junie 2011
 
 
Rugby
Die O/14-span was die hele seisoen onoorwonne
en was die wenners van die Blou Bulle Mediumskole 2011
Netbal:
Hoërskool Akasia het 6 spelers in die Gauteng Noord-span.

Foto - Agter: (vlnr) Tsholofelo Mokone, Angelique Faasen, Kagiso Kekane
Voor: (vlnr) Kotatso Chisale, Valencia Fass, Malebo Mphahla