Netbal
Ons is een van die Top 7 netbalskole in Pretoria. Ons spanne wen elke jaar die Tshwane-Wesafdeling. Vyf leerders verwerf Gauteng-Noord Skolekleure.