Niel Boshoff is gekroon as Mnr Rekord Skolier in ons area en neem op 1 Augustus 2010 aan die finaal deel.
Die volgende leerders neem aan die finaal op 21 Augustus 2010 deel, in die volgende afdelings:
Miss Teen Tshwane International Finalists: Ilona Venter & Monique Janse van Vuuren
Mr Tshwane International Finals: Hlompo Chauke
|