Skool koerant
Baie aktuele skoolkoerant. Verwerf die afgelope twee jaar nasionale toekennings by Media 24 as een van die top 10 skoolkoerante en individuele leerders vir beriggewing en foto’s.