Rugby

 

RUGBY against Uitsig 3 May 2019:

U/14A lost 10 – 32

U/15A lost 10 – 27

U/16A lost 12 – 21

Second team lost 7 – 12

First Team win 57 – 28

Man of the match: Molefe Ramotsepane.

 

RUGBY against Hoërskool Hendrik Verwoerd 10 May 2019:

U/14A win 38 – 10

U/15A lost 15 – 27

U/16A lost 0 – 47

Second team lost 10 – 15

First Team win 14 – 5

Man of the match: Xander Nel.

 

RUGBY against Hoërskool Gerrit Maritz 16 May 2019:

U/14A win 14 – 10

U/15A lost 0 – 38

U/16A lost 5 – 28

Second team lost 0 – 20

First Team win 38 – 14

Man of the match: Xander Nel.

 

 

RUGBY against FH Odendaal 12 April 2019:

 

U/14A: draw 5 - 5

 

U/15A: lost  5 - 10

 

U/16A: win 10 - 0

 

First Team: win 19 – 5

 

Man of the match: Xander Nel

 

RUGBY against Pretoria Boys High School 24 April 2019:

 

U/14A lost 5 – 15 (PBHS 0/14D)

 

U/15A lost 19 – 22 (PBHS 0/15D)

 

U/16A lost 0 – 43 (PBHS 0/16D)

 

Second team lost 5 – 14 (PBHS 5th )

First Team win 12 – 26 (PBHS 3rd and 4th )

 

Man of the match: JP van Heerden.

 

RUGBY against Edenglen 14 March 2019:

0/14A win 15 - 5

0/15A lost 7 - 52

0/16A lost 0 - 12

Second team lost 17 – 24

First Team win 29 – 12

Man of the match: Molefe Ramotsepane

 

 

KASIE RUGBY

 


2018 se rugbyseisoen het afgeskop in die eerste kwartaal met vriendskaplike wedstryde teen onderskeidelik Hoërskool Voortrekker Hoogte en Hoërskool Silverton. Ons skool het nie hierdie jaar aan ‘n reeks deel geneem nie.

During the April holidays our 1st team rugby boys attended a rugby training camp at school. The purpose of this camp was to fine tune the basic skills of rugby as well as increasing the fitness of the boys.

Ons liga-wedstryde het tydens die begin van die tweede kwartaal afgeskop in ‘n geherstruktureerde rugby toernooi wat die Virsekerbeker genoem word. Dit vervang die ou Beeld trofee kompetisie en skole is op 'n krag teen krag basis ingedeel in afdelings. Ons skool was ingedeel in Afdeling 3.

All four our A-teams (u/14 to 1st team) reached the quarter finals of the Blue Bulls Section 3 tournament. It was just our 1st team that progressed to the semi-finals by beating PTHS but unfortunately lost against Hoërskool Hendrik Verwoerd who eventually won the final against Hoërskool Gerrit Martiz.

Two of our players, Nolo Shokane and Mbasa Kangala, where selected for the Blue Bulls u/18 Academy 15 side and Blue Bulls u/16 B side respectively. Mbasa competed in the Doom Gouws Noordvaal week that was held in the first week of the school holiday in Springs and Nolo competed in the national academy week that was held in the last week of the school holiday at Paarl Boys High in the Western Cape.  

Drie van ons seuns, Xander Nel, Ronan Hoppe en Rick Botes, was gekies vir die Oryx 7’s Rugby span wat getoer het na Dallas in die Verenigde State van Amerika. Hulle toer was vanaf 25 Junie tot 3 Julie en daar het die jong manne teen ander 7's spanne gespeel van reg oor die wêreld. Hulle het ons skool en land se naam hoog gehou en ons is baie trots op hulle. Dankie manne.

Dankie aan al die afrigters vir die opofferinge en tyd wat julle in ons seuns gesit het. Dit het gewys op die rugbyveld. Mag 2019 vir ons ‘n groter jaar wees.

 

KASIES RUGBY PLAYERS IN BLUE BULLS TEAM


Two of Hoërskool Akasia’s rugby players were included in the Blue Bulls team.


Mbasa Kangala has been selected for the Blue Bulls u/16 C team and Nolo Shokane for the Blue Bulls Academy team.

Mbasa participated in the Doom Gouws tournament during the June holiday.

It’s a big privilege for Nolo to play in the Blue Bulls Academy tournament which was held at Paarl Boys High during the June holiday.

 

Nolo Shokane , Mbasa Kangala

 


Hare waai by Akasia

30 Mei 2018

Mnr W. van der Merwe het sleg tweede gekom nadat hy 'n weddingskap met die eerste span seuns verloor het.

Die span het geslaag daarin om hul uitspeel wedstryd teen Pretoria Technical High te wen met 'n finale telling van 16-0.

Groot was die opgewondenheid by die skool toe Mnr. van der Merwe voor die hele skool moes sit  om sy nuwe haarsnit te kry.

 

Ongelukkig kon die eerste span nie daarin slaag om Hoërskool Hendrik Verwoerd in die semi finaal te klop nie.

 

Dankie aan al die rugby spanne wat die jaar deelgeneem het.

 

 

Play-Off Games

25 May 2018

 Unfortunately both the u/15 and u/16 teams lost their games against H/S Erasmus.

The first team won their game against Pretoria Technical High with a final score of 16-0.

Congratulations to Ronan Hoppe who was the man of the match.

 

Akasia vs H/S Gerrit Maritz

18 Mei 2018

 

SPAN

AKASIA

OPPONENTS

WEN/ VERLOOR

O/14A

7

29

Verloor

O/15A

10

29

Verloor

O/16A

14

0

Wen

2e

10

27

Verloor

1e

12

10

Wen

Man of the Match: JP van Heerden

 

Akasia vs H/S Uitsig

11 Mei 2018

 

SPAN

AKASIA

OPPONENTS

WEN/ VERLOOR

O/14A

12

12

Gelyk 

O/15A

15

24

Verloor

O/16A

7

26

Verloor

2e

15

3

Wen

1e

33

0

Wen

Man of the Match: Ronan Hoppe

 


Akasia vs H/S Hendrik Verwoerd

4 Mei 2018

 

SPAN

AKASIA

OPPONENTS

WEN/ VERLOOR

O/14A

12

19

Verloor

O/15A

8

34

Verloor

O/16A

19

14

Wen

2e

10

34

Verloor

1e

10

20

Verloor

Man of the Match: Andy Marevhula

 

0/16 Bulle Proewe

Baie geluk aan die volgende seuns wat deur die eerste rondte van proewe vir die 0/16 Bulle geslaag het.

Hilton Maluvhedzi

Mbasa Kangala

Thapelo Mokou


Akasia vs H/S FH Odendaal

20 April 2018

 

SPAN

AKASIA

OPPONENTS

O/14A

20

17

O/15A

23

12

O/16A

18

12

2e

34

7

1e

26

12

Man of the Match: Xander Nel

 



Akasia vs Cullinan

13 April 2018

Congratulations to the following rugby teams that won their matches against Hoërskool Cullinan on 13 April 2018.

 

SPAN

AKASIA

OPPONENTS

O/14A

10

7

O/15A

12

0

1e

27

3

 


09/03/2018

Akasia vs Voortrekker Hoogte en Silverton

 

SPAN

AKASIA

TEENSTANDERS

O/14A

34

0

O/15A

47

5

O/16A

36

0

2e

0

24 (Silverton 1st)

1e

43

0

 

 


KASIE RUGBY 2017

2017 se rugbyseisoen het afgeskop in die eerste kwartaal met ons deelname aan die jaarlikse WIPS-reeks.  Hierdie jaar was elke wedstryd net vriendskaplik.

During the April holidays our u/14, u/15 and u/16 rugby boys attended a rugby training camp at school.  The purpose of this camp was to fine tune the basic skills of rugby as well as increasing the fitness of the boys.  Our 1st team had their training camp at Loftus Versfeld where they also played in a friendly match against PTHS.

Ons ligawedstryde het tydens die begin van die tweede kwartaal afgeskop.  Ons o/14-span het vir die Blou Bulle Medium Skole se semi-finale gekwalifiseer.  Ons o/15-rugbyspan het tydens die einde van die 2de kwartaal deelgeneem aan 'n oefenkamp wat gehou is deur die Springbok A-span.  Twee van ons o/16-rugbyspelers, Xander Nel en Ashley Agim, is opgeneem in die Blou Bulle o/16C-span wat tydens die Julie-vakansie deelgeneem het aan die Noordvaal interprovinsiale kompetisie wat in Vereeninging plaasgevind het.  Hulle het 2 van hulle 3 wedstryde gewen onder andere teen die Luiperde se o/16B-span en die Griekwas se o/16B-span.

During the 3rd term the annual league were held at PTHS where Hilton Moluvhedzi was selected to represent the Gauteng Schools team to participate in the O R Tambo Soncini Games which will take place on the 28th of October 2017 in Johannesburg.

We would like to thank every parent for their support during the rugby season and for every player who committed themselves to their team.

Hoërskool Akasia Prysuitdeling wenner 2017:

Toekenning Speler
O/14  
Beste voorspeler Siyavuya Gaba
Beste agterspeler Nhlanhla Sibiya
Mees ontwikkelde speler Luju Maseko
O/15  
Beste voorspeler

Hilton Moluvhedzi

Thapelo Mokoa

Beste agterspeler Mbasa Kangala
Mees ontwikkelde speler Lleyton Stoffels
 O/16  
Beste voorspeler Ashley Agim
Beste agterspeler Nolo Shokane
Mees ontwikkelde speler Khutso Baloyi
2e  
Beste voorspeler Zander Willemse
Beste agterspeler Dithapelo Huma
Mees ontwikkelde speler Brandon Vosloo
1e  
Beste voorspeler Echardt Booysen
Beste agterspeler Johndre Lume
Mees ontwikkelde speler Ruan Schoeman
Beste 1ste-span speler 2017 Ronan Hoppe
   
Rugby speler van die jaar 2017 Xander Nel

 

Hoërskool Akasia streef na die hoogste in rugby

 

Mnr. A Nortman, adjunkhoof en Mnr. W van der Merwe, maak deel uit van die Blou Bul-spanbestuur.  Van der Merwe is die hoof- en voorspelerafrigter van die o. 16 C-span en Nortman die spanbestuurder van die o. 16 B-span. Hoërskool Akasia is voorwaar trots op hulle.


GEKIES VIR DIE BULLE

 BAIE GELUK / WELL DONE

Hoërskool Akasia is trots op Xander Nel en Ashley Agim wat gekies is vir die Blou Bulle O/16 C-span.

 


Hoërskool Akasia se rugbyspelers oefen saam met Springbok A-span.

Hoërskool Akasia se rugbyspelers het onlangs die geleentheid gekry om saam met die Springbok A-span te oefen.  Die 'bokke-in-wording' het die dag beslis geniet en baie geleer.


Go to top
JSN Boot template designed by JoomlaShine.com