Revue/Pantomime

Musiekblyspel

Hoofkantoorproduksies in samewerking met Hoërskool Akasia het in 2016 die musiekblyspel "My SA" aangebied.

What a finale! For the first time Hoërskool Akasia performed their final dance number of the musical, "My SA" in water. It was spectacular!

 

Hoërskool Akasia het saam met die regisseuse Annelie Bouwer gewerk en 'n ongelooflike vertoning op die planke gebring. Die musiekblyspel, "My SA", het gefokus op vele negatiewe aspekte in ons land en hoe ons SA se toekoms kan verbeter. "My SA" was 'n reuse sukses! 

Go to top
JSN Boot template designed by JoomlaShine.com