Hokkie
Ons het tien spanne wat hokkie speel, waarvan twee spanne seunspanne is. In 2009 het die o/16A- en o/15A-spanne die halfeindrondte van die Noordvaal-kompetisie bereik en in die liga het die skool se hokkie tweede, na Montana, geƫindig in die Pretoria Medium Skole-afdeling.