Gholf Daar is twee spanne, waarvan die eerstespan in die A-liga speel. In 2008 het ons in die finaal van die eerste-liga teen Tuks Sportskool verloor met ‘n uitspeel op die 20e putjie. Mnr Louis Lottering, ‘n gekwalifiseerde gholfafrigter (lid van South African Golf Teachers’ Federation) het begin met ‘n gholfakademie by ons skool. |
![]() |