Koor 2018

 

ATKV uislae: Koor verwerf A++ by Eisteddfod

Staande Ovasie vir Kasie-Koor

 

Hoërskool Akasia se koor het Suid-Afrika verteenwoordig by die Education International Leierskapskonverensie op 24 April 2018. Die koor het 'n staande ovasie van die internasionale gaste ontvang.

 

Hoërskool Akasia se koor hou aan om te presteer onder leiding van mnr Attie Rossouw.

 

 

 

 


 

 

 

Hoërskool Akasia is voorwaar trots op die koor.