In sy drie-en-twintig jaar van bestaan, het slegs agt leerders matriek gedruip. In 2009 het 66% leerders universiteitstoelating verkry teenoor ‘n nasionale syfer van 20%, en is 176 onderskeidings behaal - die beste in die distrik. 219 leerders (gr 8 - 11) het
meer as 70% behaal in 2009.
Ntombi Kambule
Top Akademiese presteerder in Tshwane-Wes.

TOETSROOSTER 2010 - Klik hier