Sokker / Soccer

Sokker

Die sokkerseisoen het nog nie weer begin nie, maar 2011 was ‘n groot sukses. Ons speel in ‘n liga wat spesiaal ontwikkel is vir die skole noord van die berg en die skole in die stad wat nie kan deelneem in die eerste kwartaal. Ons junior span het 4de uit die 16 skole geeindig en ons senior span 2de. Dit is regtig ‘n baie groot prestasie aangesien van die skole se hoofsport sokker is.

 

 

Soccer

The soccer season has not yet started, but 2011 was a huge success. We are playing in a league for schools north of the Magaliesberg and city schools that cannot participate in the first term. Our junior team ended 4th out of the 16 schools and our seniors 2nd. It was a great achievement, as out school’s main sporting activity is not soccer.

This entry was posted in Sokker. Bookmark the permalink.

Comments are closed.