Siviel Tegnologie

Siviel Tegnologie

 

‘n Vak om te vat vir die leerder wat daarvan hou om met sy hande te werk. Siviel Tegnologie bied leerders die kans om weg te kom van die standard vakke van elke dag en uiting te gee aan hulle kreatiewe kant. Die Graad 10’s maak ‘n badkamerkassie, graad 11’s ‘n bedkassie vir die kamer en die graad 12’s ‘n kroegstoeltjie. Wat lekker is die modelle gebruik die leerders in hul eie huise. Saam met die houtwerk gedeelte word ook siviele modelle gebou, leerders word geleer om geboue fisies uit te meet, Bukswaterpas te kan opstel en lesings te kan neem asook skaal modelle van huise, dakkappe, septiese tenks, knoopplate ens te maak. Siviel is vol aksie, praktykgeörienteerd en vir seuns en dogters.

 

 

 

Civil Technology

 

A subject to take for learners that likes to work with their hands. Civil is for learners wanting to get away from the standard everyday subjects and want to explore their creative sides. The grade 10’s build a bathroom cabinet, grade 11’s a bedroom cabinet and our grade 12’s a bar stool. What is nice is that all these models are used by our learners in their own homes. With the building of models the civil side also is explored. Learners are taught to physically set out a building site, taught how to set up the dumpy level and to take readings, build scale models of houses, roof trusses, septic tanks, gusset plates and lots more.

 

Civil is full of action, practically orientated and for boys and girls.

 

This entry was posted in Siviele Tegnologie. Bookmark the permalink.

Comments are closed.